Hierdie unieke alombekende padstal is op die R516 – 1km van die N1 af rigting Bela Bela.

Hier kry jy tuisgebak, vars plaasbrood, tuisgemaakte gemmerbier, beskuit, bees, vark, skaap, ‘n groot verskeidenheid wildsvleis, biltong en droëwors (bees en wild), kaiings, skilpadjies, allerlei curios, “gatbrand souse”,  yskoue bier, mampoer en vele meer.

Hier is ook ‘n ten volle gelisensieerde restaurant wat onder meer pap & kaiings, skilpadjies, bunnychow, vetkoeke, pizzas, ens verkoop.

As jy nie hier stop nie, gaan jy iets besonders mis!

Toeka se Dae – "Dis op almal se lippe"!

This unique renowned farm stall is situated on the R516 – 1km from the N1 direction Bela Bela.

Here you will find home baked goods, fresh farm bread, homemade ginger beer, rusks, beef, pork, sheep, a big variety of game, biltong and droëwors (beef and game), “kaiings” , “skilpadjies”, a variety of curios, “gatbrand souse”, ice cold beer, mampoer and much much more.

We also have a fully licenced restaurant which, among many other things, has pap & “kaiings”, “skilpadjies”, bunnychow, “vetkoeke”, pizzas, ect.

If you don’t stop here, you are going to miss something extraordinary!

Toeka se Dae – “It’s on everyone’s lips”!

Please note: Prices on this website are subject to change withour prior notice: